Elymai wrote:Vir almal wat Nederlands kan praat, ek wou vir julle hierdie vraag voorstel (en ek hoop dis nie misgeplaas om hier te vra nie) — hoe maklik is dit vir julle om Afrikaans te verstaan? Kom dit van nature of moet julle 'n bietjie meer moeite gee om dit te lees?
Ik kan dit met vrij weinig moeite lezen. Ik moet nét iets meer opletten op wat er staat dan als ik 'gewoon' Nederlands zou lezen (of Engels).